AGS Farrarmere

Wie ons is

AGS Logo

Visie

Elke lidmaat sal rotsvas in Christus gevestig wees

Missie

Elke lidmaat sal wees soos:

'n Skuilplek teen die wind

'n Skuiling teen die re├źnstorm

'n Waterstroom in 'n waterlose land

'n Skaduwee van 'n groot, swaar rots in 'n uitgeputte land (Jes 32:2)

Waarde-Sisteem

Christen Vlag