AGS Farrarmere

Datums & Inligting

Dienste

Sondagoggend om 08:30

Sondagaand om 18:00

Almal is welkom

Intersessie en Voorbidding / Biduur

Elke Dinsdagoggend om 06:00 by die kerk

Woordskool

Elke Woensdagaand om 19:00 by die kerk

Sakemanne

Elke Donderdagoggend om 09:00 by die kerk

Alle sakemanne en -vroue welkom

Jeugdiens

Elke Vrydagaand om 19:00 by die kerk

Bring julle vriende saam

Mannekrag vir Jesus

Elke 1ste Saterdag van die maand om 7:00 by die kerk

Kinderkerk

Vir kinders van 4 jaar tot en met graad 7

Berader

Kennith de Kock (Huweliks & verhoudingsbou, pornografie & verwante probleme)